Weg! Ry & Sleep

Vang ’n Vaalvis

VISVANGOORD

KLIPSPRUIT-RIVIEROORD

BLAASKANS TEEN DIE VAAL

Die Vaalrivier is soos ’n lewensaar vir Gauteng én vorm die grens tussen dié provinsie en die Vrystaat. Maar verder stroomaf vorm die magtige Vaal ook die grens tussen Noordwes en die Vrystaat. Dis hier, ongeveer halfpad tussen Bothaville in die Vrystaat en Leeudoringstad in Noordwes, waar die Klipspruit-rivieroord teenaan sy waters lê. ’n Goeie 700 m van die 45 ha-plaas grens aan die rivieroewer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related