Agterpad toe met ’n Outback
Nov 27, 2020
3 minutes
![wegrysleepza2012_article_070_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/41rl5bg4ow8anhps/images/fileSEUZP8SF.jpg)
![wegrysleepza2012_article_070_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/41rl5bg4ow8anhps/images/fileWCBMVPVW.jpg)
“Dit het my jare geneem om die regte Outback op te spoor, want hulle is betreklik skaars.,,
Ek en my vrou, Shirley, het in 2012
– toevallig die jaar toe my Subaru Outback die eerste keer geregistreer is – begin soek na ’n voertuig waarmee ons grondpaaie kon verken. Ek ry meestal motorfiets, en daarom sou Shirley die motor meer gebruik as ek. Omdat sy kort van statuur is, het ons nooit werklik iets soos ’n tweedehandse Prado, Fortuner of dubbelkajuitbakkie oorweeg
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days