Weg! Ry & Sleep

Die wonder van GPS

GPS-toestelle het oor die laaste 20 jaar só gewild geraak dat daar nie meer baie mense is wat deesdae met kaartboeke in hulle voertuig rondry nie. Die toestelle is óf verwyderbaar – jy bring dit in jou voorruit of die paneelbord aan – óf in van die duurder motors se inligtingstelsels is dit ingebou.

Jy kan egter nie jou tablet in jou voorruit monteer en as GPS-toestel gebruik nie, want dit gaan jou uitsig belemmer.

Maar ’n mens weet nooit wanneer jou toestel gaan besluit hy werk nie meer nie. Daarom is ’n goeie kaartboek in die paneelkissie nooit ’n slegte plan nie.

’n Vinnige geskiedenisles

Kaarte is al sedert die ou dae met ons, en hoewel dit heel suksesvol aangewend is in militêre veldslae, het dit ook ’n groot rol gespeel om antwoorde te kry in die mens se soeke na avontuur en kennis. Met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges