Swaar dra al aan die een kant
Nov 27, 2020
3 minutes
Teks Cyril Klopper
![wegrysleepza2012_article_090_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qqx4i4ha88anhr6/images/fileOAV175H8.jpg)
Ondanks sy talent om ’n veeldoelige stuk herwinningstoerusting te wees, word ’n hoogligdomkrag betreklik min gebruik. Dit is dikwels meer ’n versiering as ’n praktiese gereedskapstuk. Dit is nou tot die dag aanbreek dat jy hom nodig kry en dan ontdek jy die hefboom wil nie seepglad op of af nie, of die klimpenne is nukkerig en wil nie so lekker in en uit die skaggate klim nie. Diens hom só om jou domkrag betroubaar en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days