Weg! Ry & Sleep

Tuis in die kampkombuis

LEISUREQUIP-STRANDSAK

Pak jou tas

Jy hoef nie soos ’n pakesel te lyk as jy die eet- en drinkgoed saamdra strand toe wanneer die kinders gaan swem nie. Met dié strandsak is daar plek vir alles. Bolangs is plek vir jou sandale, elektroniese katoeters, sonroom, bril en ’n groot pak tjips.

Die onderste deel van die sak maak met ’n ritssluiter toe en is uitgevoer met ’n aluminiumfoelielaag waar jy die versnaperinge vars kan hou. Buiten groen is die sak ook in oranje en blou beskikbaar.

Prys R200 by Makro.

Ry & Sleep Die sak het genoeg plek vir tien koeldrankblikkies wat jy koud kan hou met LeisureQuip se ysblokke.

LUME- OUTOMATIESE KOFFIEMEUL

Koffiekapitaal

Wanneer jy in die middel van die Savuti is, kan jy nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Laat Die Vonke Spat!
Opel het onlangs uit Rüsselsheim, Duitsland, aangekondig die nuwe Opel Frontera is op pad na Suid-Afrika – ons kan hom vroeg in 2025 verwag. Die Frontera spog met die vervaardiger se nuwe blits-embleem, wat heel gepas is omdat die Frontera van meet a
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val

Related