Weg! Ry & Sleep

Kersfees in die kampplek

VERGLAN-DE KER-HAM

Stroopsoet varkie

’n Blinkgebraaide gammon bly maar ’n immergroen treffer op enige feestafel. Hierdie een is heerlik warm óf teen kamertemperatuur.

Jy benodig

(genoeg vir 8-10)

1 ontbeende gerookte varkboud (gammon) van 2 kg 1 groot wortel, grofgekap
1\ ui, grofgekap
2 lourierblare
1 l gemmerbier
1 eetlepel koekmeel
½ koppie kersiekonfyt
¼ koppie heuning
1 eetlepel mosterd

Só maak jy

die varkboud saam met die wortel, ui, lourierblare en koekmeel in ’n groot baksakkie en plaas dit in ’n oondbak. Gooi die gemmerbier versigtig by, knoop die sakkie toe en steek ’n paar gaatjies bo in die sakkie. Bak die boud vir sowat 2 uur in ’n oond van 180 ºC (of 30 minute per 500 g). Haal dit uit die oond en laat die vleis vir 20 minute rus voordat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related