Finweek - Afrikaans

Veelsydigheid met flair

waar dubbelkajuitbakkies voorheen net as hardwerkende en redelik basiese masjiene gesien is, is hulle deesdae gesinsvriendelike ontspanningsvoertuie wat net so goed die kinders skool toe kan neem en die hele familie kan rondry as wat hulle ’n vrag kan sleep of in die veld kan ry.

Hierdie lekker taai bakkies op hul hoë onderstelle is deurlopende topverkopers in Suid-Afrika, veral dié wat plaaslik gebou word. Die Ranger wat plaaslik monteer word, is ’n duidelike gunsteling onder bakkiekopers.

Die nuwe RangerThunder, ’n spesiale weergawe van die Wildtrak met ’n paar ekstras, is Ford se nuutste toevoeging tot die reeks. DieThunder kom as 4x2 of 4x4 met twee enjinopsies, ’n sterk sportiewe aanslag en heelwat styl.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes