KAPASITEITSTEKORTE RY SA KATOENBEDRYF
Nov 26, 2020
2 minutes
— GERRIT BEZUIDENHOUT
en NICO VAN BURICK
FOTO: VERSKAF
FOTO: JASPER RAATS
![landbouza201203_article_020_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/60ghw0354w8anvyu/images/fileVYK00SQ9.jpg)
DIE Suid-Afrikaanse katoenwaardeketting verloor jaarliks meer as R20 miljard aan potensiële inkomste weens kapasiteitsen vaardigheidsgebreke.
“Ten spyte van die aantal pluismeulenaars wat gedaal het van 24 in die glorietyd van plaaslike katoenproduksie tot die huidige sewe, kan die bedryf steeds die katoen absorbeer wat tans verbou word,” sê mnr. Thomas Robbertse, bestuurshoof
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days