Huisgenoot

KRAGTOER AS YSTERVROU

DIT het elke dag ure geverg om haar so na moontlik aan die Ystervrou te laat lyk: om daardie kenmerkende haarstyl nét reg te kry, haar hoekige figuur met ’n vetpak meer lyf te gee en dik grimering aan te plak.

En al dié voorbereidingswerk het vrugte afgewerp. Die aktrise Gillian Anderson word wyd geloof vir haar uitbeelding van die voormalige Britse premier Margaret Thatcher in seisoen vier van The Crown.

“Skitterend” en “ongelooflik presies” is van die komplimente wat die resensente haar toeswaai.

Hierdie seisoen van die Netflix-trefferreeks het dalk ’n herrie ontketen oor die vervaardigers se losse omgang met die feite oor die Britse koninklike gesin se lewe in die 1980’s, maar een ding is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related