Weg!

’n Bier in Agadir

Dit het Jenny Tough net meer as ses dae geneem om die ongenaakbare 1 145 km van sand-, grond- en enkelspoorpaaie tussen Marrakesj en Agadir met haar rooi Shand-avontuurfiets af te lê. Ses dae van hitte, stof, min slaap en ’n konstante gestamp deur die arms wat ’n lugdrukboor se trillings na ’n Thaise masseuse op die maat van ’n Enya-snit laat voel het.

Maar vir hierdie moeite kon sy die boonste trap van die podium bestyg – en ’n handdruk ontvang as wentjek.

Die wêreld van avontuurrenne is nie vir sissies nie. Daarvan is die hoë uitvalsyfer by elke ren ’n tasbare teken. Lang afstande tussen waterpunte, onherbergsame roetes, dun lugdruk en uiterste temperature tussen dag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die Suide
Die Garub-watergat langs die B4, sowat 20 km wes van Aus, is die beste plek om dié perde te sien. Jy kan die Bogenfels net op ’n amptelike Sperrgebiettoer van Lüderitz af besoek. Jy voel so groot soos ’n mier as jy aan die voet van dié enorme rotsboo
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek

Related