Kuier

BLY SÓ ALTYD POSITIEF

Die mensdom is vanjaar wêreldwyd geraak deur die impak van die corona-virus en lewens is ingrypend verander. Hongersnood, armoede en werkloosheid as gevolg van die virus het onvergeetlike skade aangerig.

Hierdie en ander naskokke kan ons maklik negatief laat voel. Hoe gaan ’n mens die feestyd in met al hierdie dinge in gedagte en hoe kan ons positiwiteit aankweek wat volhoubaar is?

Die grootste guns wat jy jouself kan doen, is om nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related