Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

REKORD VIR ANGORARAM

’n Angoraram van die Fairview-Angorastoetery van mnre. Jannie en Leon Lategan van Adelaide is op die jaarlikse Angoraramveiling op Graaff-Reinet teen ’n wêreldrekordprys van R155 000 verkoop aan jong toetreders tot die bedryf, die Marwykstoetery van mnr. Petrus en me. Angené Marx van Wolmaransstad. Dié prys verbeter die R118 000 wat mnr. George Stegmann van Willowmore op 17 Januarie 2015 vir ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo