KOMMER OOR WET SE ENG DEFINISIE
Dec 04, 2020
2 minutes
– NICO VAN BURICK
FOTO: NAN SMITH
DIE eng definisie van “onteiening” is ’n belangrike knelpunt vir Agri SA en die landbousakekamer Agbiz in die voorgestelde nuwe Onteieningswet wat verlede week deur die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur goedgekeur is.
Die voorgestelde wet sal binnekort gepubliseer word, waarna
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days