TV Plus Afrikaans

Geluk en onsekerheid

Julia (Eloise Clasen) en Hugo (Cobus Rossouw Jr.) het uiteindelik weer ewige trou aan mekaar beloof, maar nou lê daar ’n ander uitdaging vir die fisioterapeut en dokter voor: “Julia het positief vir die borskankergeen BRCA (Breast Cancer Gene) getoets en gaan nou ’n dubbele mastektomie- en rekonstruksie-operasie ondergaan,” sê Eloise. Dis ’n ernstige besluit wat Julia neem om die operasie te laat doen, en dit gaan gepaard met ’n warboel van emosies – nie net vir Julia nie, maar ook vir Hugo wat sy bes probeer om sterk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related