Huisgenoot

’N INSPUITING VAN HOOP

WÊRELDWYD wag almal daarop: die entstof teen die coronavirus wat 2020 in ’n frustrerende, pynlike en dikwels tragiese warboel omskep het.

Teen druktyd het byna 1,5 miljoen mense reeds wêreldwyd weens die covid-19-pandemie gesterf, en miljoene mense het hul werk weens die gevolglike inperkings oor grense heen verloor.

En toe kom die nuus eindelik dat ’n entstof teen die virus hopelik binnekort beskikbaar sal wees.

Sover dit wetenskaplike vooruitgang betref, is die ontwikkeling van ’n entstof al as ’n prestasie beskryf gelykstaande aan die ontwikkeling van die atoombom. Maar anders as die atoombom, wat verwoesting saai, kan dié ontdekking miljoene lewens red en sorg dat ’n sweempie normaliteit eindelik na ’n coronavoos wêreld terugkeer.

Die eerste deurbraak was die multinasionale farmaseutiese maatskappy Pfizer en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse