Landbouweekblad

Staat sloer met die toepas van pluimveemeesterplan

Die regering het begin met ’n nuwe benadering om die hele waardeketting van ’n bedryf te ondersoek en te beoordeel met die oog op beleidsformulering. Dié benadering het al gelei tot die pluimveemeesterplan en meer onlangs een vir die suikerbedryf wat in wording is.

Die belangrikheid van die benadering is dat daar nie net op een skakel in die waardeketting gekonsentreer word nie, maar op al die belanghebbendes, vanaf die insetkant regdeur die produksie- en verwerkingsproses tot op die winkelrak, om breër knelpunte te bepaal wat mededingendheid knel.

Die Australiese regering ag die mededingendheid van sy landbousektor só belangrik dat hy ’n beleidsdokument gepubliseer het. Dit sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo