Landbouweekblad

Caro se koskaskenades

Hanghoenders oor die kole met pynappelsalsa

Om die hoenders hangende te braai, sal jy matige kole nodig hê wat vir 4-5 uur kan aanhou brand. (As jy wil, kan jy die hoenders ook in ’n ketelbraai gaarmaak of as ’n plathoender op die kole sit, wat sowat 45 minute sal duur). Die hangende hoenders is egter ’n hele avontuur vir almal betrokke! Jy sal ook ’n raamwerk soos op die foto nodig hê om die hoenders aan te hang. Ek maak twee vure – een wat jy lekker warm kan maak en om rondom te kuier, en een vir die hoender – jy kan die braaivuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related