’n Ander soort Kersfees
Dec 18, 2020
4 minutes
Deur FRANCO HAVENGA
![f0040-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6l78eevtfk8bwsx5/images/fileD6ZMJ2GD.jpg)
MET 2020 op sy rug het die feestyd aangebreek. Maar die coronaviruskrisis laat ook hier sy merk. Weens vrese oor ’n tweede verspreidingsgolf word ons afgeraai om in groot groepe vir partytjies of familiefeeste saam te trek. Die finansiële las van ’n ekonomies moeilike jaar maak baie mense se gewone feesmaal en vakansiedrome ook onmoontlik. En wie weet, dalk lê die hartseer nog vlak nadat julle vanjaar ’n geliefde moes groet.
Jou Kersplanne lyk dus nood gedwonge heel anders as verlede jaar, en tradisies wat vir jou sinoniem is met dié tyd, moet dalk wegval. Maar die feestyd kan steeds vir jou en jou gesin ’n betekenis volle tyd wees.
Ons het by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days