Avontuur Afrika

Met meer krag kom meer geleenthede

As iemand my, destyds as klein dogtertjie, vertel het dat motors eendag so propvol hulpstelsels sou wees dat hulle basies hulself sou kon bestuur, sou ek gedink het die persoon het een te veel Back to the Future fliek gekyk. Eweneens sou dieselfde klein dogtertjie daar in die karavaanpark in Bapsfontein nooit kon droom dat daar plekke soos die Abelana Natuurreservaat – waar jy letterlik op die hande gedra word – bestaan nie. Maar hier is ons vandag, in voertuie waarin ons amper oorbodig voel, op pad na plekke wat net in ons verbeelding bestaan het.

Die Prado se bemarkingsmateriaal maak daarop aanspraak dat hierdie voertuig jou drome in eindbestemmings kan verander. En behalwe vir slegte padtoestande op die N1 (wanneer gaan die stuk pad buite Polokwane ooit klaar wees?), was ons rit ‘n droom. Ons het vanaf Polokwane deur Magoebaskloof na Tzaneen gery en die Prado het hom heel goed gedra.

Ek het werk gehad om af te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko