Avontuur Afrika

‘n Reis van tegnologie & HOOP

Waar begin ‘n mens met die storie van die nuwe Defender? In 1947 toe die naam gebore is, of in 1949 toe die eerste Land Rover Series I in Suid-Afrika verkoop is? Of fokus ‘n mens op die feit dat hierdie nuweling deeglik reg hier op ons voorstoep in Namibië getoets is? Met soveel groot mylpale en Land Rover herinneringe is dit ‘n moeilike besluit.

Alombekend as die voertuig wat Afrika getem het, spog die Land Rover Defender met ‘n ryk geskiedenis van ontdekkingsreise regoor die wêreld, maar veral op ons kontinent. Die Defender het homself keer op keer bewys as ‘n uiters behendige veldryvoertuig en daar is baie mense wat sweer dat – vanweë sy eenvoudige meganika – jy so te sê enige probleem met ‘n tang en ‘n stuk bloudraad kon regmaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko