Avontuur Afrika

Suzuki vier 100 jaar

Om ‘n 100ste bestaansjaar te vier is ‘n groot mylpaal, veral vir ‘n voertuigvervaardiger. Baie het oor die jare van die toneel af verdwyn, of is verkoop en herdoop, maar weinig het die toets van tyd deurstaan. Die Japanese vervaardiger, Suzuki, is een van dié wat wel oorleef het, danksy ‘n diep-gesetelde strewe na bekostigbaarheid, innovasie, aantreklike stilering en hoë kwaliteit.

Toe die jong en ambisieuse Michio Suzuki die Suzuki Loom Manufacturing Company amptelik in 1920 geregistreer het, sou hy nooit kon voorsien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko