Avontuur Afrika

Laat daar LIG wees

Dis voor die hand liggend dat ‘n voertuig se hoofligte ‘n belangrike rol speel in die oorhoofse bestuursondervinding. Hulle verskaf lig in die donker en siende dat soveel as 40% van die rywerk in Suid-Afrika saans plaasvind, is dit belangrik om die beste moontlike hoofligte vir jou voertuig te kry. As jy beplan om die boendoes in te vaar is dit nóg belangriker want jou voertuig se hoofligte is dikwels die enigste bron van lig op plattelandse paaie.

Na my menig is daar egter min verbruikers en voertuigeienaars wat besef hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko