Die gekke jaar, oftewel 2020
Dec 18, 2020
3 minutes
![f0008-01](https://article-imgs.scribdassets.com/twe77va4g8by017/images/fileFE8L44II.jpg)
“GOED, WAT MOET ONS MET DIE SAL DOEN?”
– het in NovemberopTwittergevra wat die staat met die Suid-Afrikaanse Lugdiens moet doen, ’n vraag wat die National Union of Metalworkers of South Africa as “skandelik, roekeloos en selfsugtig” beskryf het ná nog ’n reddingsboei van R10,5 miljard van die nasionale tesourie in Oktober. Die reddingsboei kom teen die agtergrond van ’n krimpende ekonomie en het die inkomste aansienlik verminder, wat die staatskas verderonder druk geplaas het. Bloomberg
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days