DIE JAAR WAARIN KLEIN ONDERNEMINGS GELY HET
Dec 18, 2020
3 minutes
Deur Timothy Rangongo
om ’n klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) in Suid-Afrika te bestuur, is al jare lank nie ’n maklike taak nie. Plaaslike KMMO’s moet talle hindernisse oorkom. Om in ’n trae ekonomie te werk, met ’n gebrek aan finansiering, baie misdaad, min of verswakkende infrastruktuur, oorregulering in die vorm van burokratiese laste, arbeidsmarkrigiditeit en die skaarsheid van vaardighede is van die faktore wat innovasie beperk en ook baie ander probleme veroorsaak.
Toe Elon Musk, SA gebore stigter vanTesla en SpaceX, tot die wêreld se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days