TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer. Nuwe jaar, nuwe ek, reg (dreigend gefluister)?

Ek kyk nou: Die fantasiereeks Good Omens seisoen 1 (2019-nou) op Amazon Prime Video.

My mening oor die reeks: Ek kan nie glo ek het so lank gesloer om hierdie briljante, snaakse fantasiereeks wat op een van my gunstelingboeke gegrond is en die perfekte rolverdeling het, te kyk nie. Aziraphale die engel (Michael Sheen, Martin in die misdaaddrama Prodigal Son, 2019-nou) en Crowley die duiwel (David Tennant, Kilgrave in die aksiereeks Jessica Jones, 2015-2019) het deur die millennia heen bedrewe geraak om die balans tussen goed en kwaad te hou, en hulle het ’n wonderlike vriendskap. Maar nou is die Antichris, die 11-jarige Adam (Sam Taylor Buck, die jong Lorenzo, 2018, in die periodedrama Medici: Masters Of Florence, 2016-2019), mondig en hulle probeer die oordeelsdag keer.

Ek kan nie eintlik kies tussen die genot van Crowley en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related