TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

BUTTER + BROWN

Seisoen 1 SABC3 (*193) 20:30 Episode 3 (realiteit) 30 Desember

Die fynproewervriende Seth Brundle en Leslie Antonoff verken die smake van New Orleans deur sy ryk kosgeskiedenis. Met behulp van leefstylbeïnvloeders soos Carla Hall gaan hulle kykers maklike en vinnige geregte wys wat van jou ’n Mardi Gras-meester sal maak.

DIE VLIEËNDE SPRINGBOKKIE

Seisoen 2 SABC2 (*192) 19:30 Episode 13(komedie) 6 Januarie

Die span is deur die Space Pirates gevange geneem en moet gered word. FJ probeer ’n beter leier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild