TV Plus Afrikaans

Gekwelde liefde

Daar is eindelose drama wanneer tlnovelas (*133) nóg meer van die grootste sterre en stories uitsaai om 2020 mee af te sluit. Die kanaal se nuutste Mexikaanse telenovelle Abyss Of Passion (2012, oorspronklike titel Abismo De Pasión) is ’n liefdesverhaal gegrond op die skrywer Caridad Bravo Adams se 1959-romans Una Sombra Entre Los Dos en Al Pie Del Altar. In die storie (weekdae om 17:40) laat ’n noodlottige motorongeluk almal op die dorp gis oor ’n affair tussen die slagoffers (Ludwika Paleta,(César Évora, Nelson in die 2020-telenovelle I Give You My Life).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related Books & Audiobooks