TV Plus Afrikaans

Lief vir Liam

Liam Neeson is reeds 45 jaar in die vermaakwêreld en al sê hy herhaaldelik “dis my laaste werk”, verras hy ons elke keer in nuwe rolle. En daarmee bedoel ons taai, ouer karakters met ’n geskiedenis in een of ander geheime diens, wat iets sê soos: “I have a very particular set of skills, skills that I have acquired over a very long career.” Die aanhaling kom uit een van sy bekendste rolprente – hy vertolk die afgetrede agent Bryan Mills in die Taken-trilogie-aksieflieks (2008-2014). Dit is goed om ’n paar uur te bestee om Liam Neeson ’n bietjie beter te leer ken –en Showmax is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related