Drama en liefde op die kantlyn
Dec 23, 2020
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
![tvplusafri201231_article_021_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/12rqwn47nk8c56ak/images/fileLWHSJ9KF.jpg)
Wanneer die Stryders op die rugbyveld meeding, kos dit baiekeer bloedsweet, harde bene kou en uithouvermoë om as die wenners te seëvier. Maar weg van die rugbyveld was die Stryders se persoonlike lewe vanjaar net so vol uitdagings, kinkels en terugslae.
Sommige paartjies se paaie het geskei, terwyl ander nuwe liefde gevind het: Twee paartjies het selfs voor die kansel beland. ’n Geheimsinnige verdwyning, ’n nieroorplanting, ou geheime wat oopgekrap is, ’n kankerdiagnose en ’n poging tot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days