’n Kat-en-muis-speletjie
Dec 23, 2020
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri201231_article_025_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/tiq0yrhhc8c56ap/images/fileFLATLDR2.jpg)
Dis een groot gemors! Annelize (Cindy Swanepoel) is dalk nie almal se gunsteling in Binnelanders (2005-nou) nie, maar al waarna sy smag, is ’n familie van haar eie en ware liefde. Wanneer sy dit kry, sal sy dalk haar bose streke laat staan. Maar daar is te veel dinge wat teen haar tel, soos haar eksman (Hans Strydom), sy seun (Hykie Berg) en Wessel (Eric Bouwer) oftewel Gerhard,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days