‘Was ek ’n goeie ma?’
Dec 23, 2020
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri201231_article_026_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/48r89ky2gw8c56aq/images/fileXAHLSZYG.jpg)
Dr. Elana (Ilne Nienaber) wil net die beste vir haar kitsgesin hê, en het dus haar ma, Helena (Ronel Kriel, Wilma du Toit in die reeks Vierspel, 1994-1996), genooi om die Feestyd in Pretoria deur te bring. Vir Ruan (Caiden Bouwer) en Vicky (Roxanne Bornman), Elana se oorlede suster, Maddie (nie op die skerm nie), se kinders wat sedert Augustus by Elana woon, is dit wonderlik om weer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days