Lief en leed
Dec 23, 2020
3 minutes
DEUR EMILE BUTLER-O’BRIEN.
![tvplusafri201231_article_030_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/19pahv59j48c56ax/images/fileLOGX2FA2.jpg)
In ’n abnormale jaar moes die inwoners van Hillside groot struikelblokke oorkom. Verhoudings is verpletter, ander het geblom, en Kersfees het ’n spesiale betekenis gehad.
TOT SIENS
Die jaar het op ’n hartseer noot begin toe die prokureur Xander Meintjies (Theodore Jantjies) in Januarie in ’n gruongeluk dood is. Nóg leed het op kykers gewag toe die gewilde Diederik (Hennie Jacobs) die Laan in Mei verlaat het. Maar die skokke het aangehou: In Julie het Willem Spies
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days