Haal meer uit jou groentelappie uit
Dec 21, 2020
3 minutes
TEKS Stephen Smith
![f0028-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4maplp87eo8c5fo1/images/fileK9A9E4H8.jpg)
2020 het hoofsaaklik oor ‘n virus en tuisbly gegaan – nie dat dit ‘n neiging was nie, eerder ‘n noodsaaklikheid. Kostuinmaak is een van die neigings vir 2021 wat uit die 2020-grendeltyd voortgespruit het en een wat ons verwag voortaan in die gemeenskap gevestig sal raak. As jy nog nie so ver gekom het om jou eie vars produkte te kweek nie, of as jy begin het en meer wil kweek, of een keer probeer en onsuksesvol was, het ons ‘n bietjie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days