Die Tuinier Tydskrif

Alles begin by die grond

Grond is die groeimedium van amper alle plante wat ons almal kweek, en moet net soos die plante onderhou word. Maak die voeding van jou grond net soos die voeding van jou plante deel van jou tuinmaakarsenaal.

Talle van ons tuiniers was in die verlede al daaraan skuldig dat hulle die simptome van siek plante behandel en die oorsake veronagsaam het. As ons plante nie gehard is nie of swak groei, was ons geneig om misstowwe of ander groeiprodukte aan die grond of direk op die plante toe te dien. Ons het teen swamsiektes, plae en virussiektes gespuit en nooit stilgestaan om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is