Landbouweekblad

Minister se wyse besluit

MANIE stem saam met die netwerkorganisasie Saai dat die besluit van Thoko Didiza, minister van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming, om meer as 700 000 ha plase (sedert 1994 in staatsbesit) aan begunstigdes van grondhervorming oor te dra, ’n wyse besluit was. Saai sê die departement moes dié besluit al 20 jaar gelede geneem het.

In baie dele van die land was boere onder beleg van die departement se pogings om grond – waarop sommige van dié boere al ’n dekade of langer boer – aan derde partye te verhuur. Theo de Jager van Saai sê die erkenning dat die departement se inligting oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o