ONTEIEN-TREIN STOOM VOORT
Dec 24, 2020
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
FOTO: GCIS
![landbouza201224_article_021_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/29v08tkt348c5xq4/images/fileQTPYEEVI.jpg)
PLANNE om grond sonder vergoeding vir grondhervormingsdoeleindes te onteien, is in die parlement voortgesit.
Spesifieke omstandighede waarvolgens ’n hof mag bepaal dat die vergoedingsbedrag nul is waar eiendom in die open-bare belang onteien word, is in die wysigingswetsontwerp op onteiening (B23 van 2020) gepubliseer. Die publiek kan tot 10 Februarie 2021 kommentaar lewer op die wysigings.
Die ad hoc-komitee wat ’n wysiging vir artikel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days