Landbouweekblad

LANDBOUWEEKBLAD BRING HULDE

ME. ADRI BARNARD (56)

Dié gedugte vroueboer van Mokopane is in Maart ná ’n lang siekte dood. Sy het gereeld stof in die oë van haar mede-Brahmantelers in die skouring geskop met haar Bar3-Brahmane nie. Sy het ook geskiedenis gemaak deur waarskynlik een van die eerste Suid-Afrikaners te wees van wie daar te midde van Covid-19-inperkingsmaatreëls deur ’n aanlyn troosdiens afskeid geneem moes word.

Haar begrafnisdiens was aanvanklik vir Saterdag 28 Maart geskeduleer, maar nadat pres. Cyril Ramaphosa die totale inperking aangekondig het, is dit na Donderdag 26 Maart verskuif, die laaste dag waarop mense nog kon reis. Terwyl naaste familie die troosdiens bygewoon het, kon geliefdes reg oor die wêreld via YouTube inskakel.

MNR. BERTUS DE JONGH (70)

Mnr. Bertus de Jongh, voormalige besturende direkteur van die Melkprodusente-organisasie (MPO), is op 15 April, kort voor sy 71ste verjaarsdag, skielik dood. Hy was dekades lank in diens van die melkbedryf – eers as hoof van die voormalige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related