UITEINDELIK: ‘VAARWEL, ESKOM!’
Dec 24, 2020
2 minutes
— FREDALETTE UYS
![landbouza201224_article_052_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2m2plqszuo8c5xs4/images/fileTOYA2JYI.jpg)
Onvoorspelbare kragonderbrekings en jaarlikse tariefstygings hou menige Suid-Afrikaanse boer uit die slaap, maar om die koord met Eskom heeltemal te sny, verg moed. Die Oos-Kaapse boer dr. Les Trollope is moontlik die eerste kommersiële boer wat deurgedruk en sy plaas heeltemal van die kragnetwerk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days