TUINVULLIS OMGESIT IN SKONER ENERGIE
Dec 24, 2020
3 minutes
– FREDALETTE UYS
FOTO: FREDALETTE UYS
Met ’n vergasser kan boere wat organiese materiaal soos hout van indringerspesies of mieliestronke het, biogas produseer vir ’n kragopwekker om ’n waterpomp aan te dryf, krag vir tuisgebruik voorsien en selfs water en lug verhit.
Mnr. Jacques Jordaan van die Santa Palomagasteplaas buite Oos-Londen in die Oos-Kaap het vanjaar besluit om sy eie vergasser te bou waarin hy vlambare sintese-gas produseer van houtskool, wat hy op sy plaas maak.
Sy uiteindelike doel is om die vergasser
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days