Landbouweekblad

Landbou presteer ondanks pandemie

Landbouweekblad se redaksionele span het groot sukses behaal op vanjaar se prysuitdelingsgeleentheid van Landbouskrywers SA. Bykans ál die topeerbewyse het aan dié tydskrif se joernaliste gegaan.

Willem van der Berg het BKB se eerbewyse vir Foto van die Jaar en Fotograaf van die Jaar ontvang. Gerrit Bezuidenhout het verskeie eerbewyse vir geskrewe joernalistiek ingepalm, waaronder CropLife SA se eerbewys vir die beste artikel oor gewasbeskerming én die eerste en tweede plek in Bayer se kompetisie vir beste tegniese artikel.

Charl van Rooyen, se langsdienende redaksielid, het Santam se eerbewys vir die beste dekking van die Boer van die Jaar-eerbewys ontvang, asook FNB se eerbewys as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related