Kuier

STERRE VOORSPEL 2021

STEENBOK

22 DES. − 20 JAN.

Karaktereienskappe: Jy is ernstig en helderdenkend van natuur. Jy het ’n sterk sin van verantwoordelikheid teenoor ander en om aan hulle te voorsien. Dis daarom jou prioriteit om ’n stabiele en veilige tuiste vir jou geliefdes te skep. Vanjaar is jou lucky jaar, want jy is een van daai mense wat altyd hoog mik. Jy weet hoe om jou sê te sê en verkies om dinge stapsgewys volgens ’n plan te doen. Soms kan jy narrow-minded wees en met ander vassit.

Werk & Geld: Met baie ambisie en harde werk gaan jy skitterende uitslae kry. ’n Bevordering by die werk of in jou loopbaan is dalk op die horison, so byt vas! Gesamentlike geldsake gaan deur ’n tydperk van kommer, veral as jy betrokke is by die regstelsel. Jy herstel nog finansieel en fisies, maar daar is lig aan die einde van die tonnel.

Liefde & Plesier: As jy reeds in ’n verhouding is, gaan jy baie moet compromise. Moenie mismoedig raak nie. Bly toegewyd en moenie net daaraan werk om ’n paartjie te wees nie, maar ook beste vriende. As jy nog single is, maar die stap wil vat om jou lewe met iemand spesiaal te deel, skraap al jou moed bymekaar en mingle! En as jy al lank wag vir iemand om jou uit te vra, moenie verder wag nie. Vra jy sommer of stuur daai flirty boodskap…

WATERDRAER

21 JAN. − 19 FEB.

Karaktereienskappe: Jy is ’n wonderlike vriend, toegewyd aan jou familie en lojaal teenoor jou geliefde. Jy sal altyd ’n hand bysit as iemand jou nodig het, maak nie saak die tyd of plek nie. Jy doen dit omdat jy regtig wil, nie net omdat jy beleefd is nie. Jou kop is altyd besig, so mense dink jy is slim, maar jy is ook onvoorspelbaar en eksentriek.

: Dis ’n goeie tyd vir jou om dit te oorweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related