Landbouweekblad

LANDBOU MÁÁK SAAK, BEGIN POLITICI BESEF Interessante jaar lê voor

Die implikasies en uitkringeffek van die Covid-19-pandemie wat in 2020 die ekonomie op sy knieë gedwing en daaglikse lewens ontwrig het, moet in 2021 se toekomsverwagtinge ingesluit word.

Mnr. Theo Venter, ’n politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, sê vooruitskouings is dikwels spekulatief. Verlede jaar is ’n bewys van hoe verkeerd ’n mens kan wees omdat niemand die impak van die nuwe koronavirus aan die einde van 2019 kon voorsien nie.

Daar kan met sekerheid gesê word dat 2021 in baie opsigte ’n ingewikkelde jaar reg oor die wêreld en in Suid-Afrika gaan wees.

“Ingewikkeld, want jy sal twee dinge gelyktydig moet regkry, naamlik om wêreldhandel en die ekonomie weer op dreef te kry, maar terselfdertyd die tweede en derde golf van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli