Blink vooruitsigte vir SA se skeersel
Dec 30, 2020
3 minutes
FOTO: FREDALETTE UYS
![landbouza210107_article_067_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4fu75bawg08ceu15/images/file0XIMDX8Y.jpg)
Dit lyk of geluk by die (Peta)- ongeluk waar geword het en in die guns van sybokhaarbedryf tel. Dié bedryf kry nou navraag van mense wat nog nooit voorheen verbruikers was nie.
Volgens mnr. Pierre van der Vyver, bestuurder by House of Fibre, die grootste makelaar van sybokhaar in Suid-Afrika, is dit die faktor wat tans ’n verskil maak. “Dit is eerstens ’n gunstige uitvloeisel van die Responsible Mohair
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days