Landbouweekblad

Wettige tabak se toekoms in die weegskaal

Terwyl die pryse wat boere vir hul tabak sal verdien, effe stewiger is as in 2020, het aanplantings ietwat afgeneem. Party boere plant bietjie minder en enkeles het heeltemal opgehou om tabak te produseer.

Mnr. Francois van der Merwe, ’n konsultant vir die bedryf en direkteur van Limpopo Tabakverwerkers, sê die oonddroog-oes vir 2020 was 10,5 miljoen kg met gemiddelde betaling aan boere van R50/kg. “Ons verwag vir 2021 ’n oonddroog-oes van 9,5 miljoen kg teen ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo