Landbouweekblad

RYKE OES VIR JOU BOEKRAK

Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck. Uitgewer: Penguin Random

House. Prys: R290

Wille Willemien en haar suster is op pad Richtersveld toe. Op hul 4x4 se dak is ’n winkeltrollie en ’n kluis vasgemaak. Hulle moet afskeid neem van hul pa met wie Willemien jare lank ’n disfunksionele verhouding gehad het. Willemien se plan is om haar pa se sneeujas én die kluis oor ’n afgrond te gooi.

Die reis raak ’n bestekopname van Willemien se kinderjare. As die kind van ’n Afrikaanse Al Capone met duistere sake-ondernemings in Suid-Afrika, Amerika en Sri Lanka was haar grootwordjare beslis nie alledaags nie. Daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related