KALENDER
Dec 30, 2020
2 minutes
BOEREDAE
4 MAART: Kuilvoerdag, Klipheuwel-plaas, Durbanville. Lesings, uitstallings en demonstrasies. E-pos: wc@mpo.co.za, of 0767741284.
27-28 MAART: Werksessie met Gabe Brown (Amerikaanse kenner van herlewingslandbou), aangebied deur die instituut vir volhoubare boerdery in Suid-Afrika, Lowerland-plaas, Prieska. Belinda, e-pos: info@permaculture instituteforsouthernafrica.org
FEESTE
2 FEBRUARIE:Wynoesherdenkingsgeleentheid (virtueel) aangebied deur Agri-Expo. Razelle Galant,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days