Huisgenoot

’N JAAR VAN VREES & VREUGDE

DIT is moeilik om te glo die afgelope tyd het vir haar ook angs ingehou – dat daardie uitsaaistem wat altyd so rustig en selfversekerd klink ook soms onsekerheid verskuil het. Maar ja, erken die aanbieder en nuusleser Lynette Francis-Puren (50): Sy het ook in die skadu van covid-19 geleef toe die inperking aangekondig is.

Want sy moes elke dag ateljee toe gaan – vir haar RSG-program, Praat saam, die weeklikse SABC2-aktualiteitsprogram Fokus of om die Afrikaanse nuusbulletin op dié kanaal te lees. Sy was voortdurend bang dat sy die coronavirussiekte gaan opdoen en dit dan oordra aan haar sesjarige dogtertjie, Maya, of ma, Sarah Francis (81), wat by haar woon.

Lynette het daarom oral met handreiniger en maskers rondgeloop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related