DítKykOnsNou
![tvplusafri210114_article_006_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8k5jm2psow8ctjpk/images/file21DVXSJ3.jpg)
Naam: Genevieve Terblanche.
![tvplusafri210114_article_006_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8k5jm2psow8ctjpk/images/file4AC40D5N.jpg)
Pos: Senior skrywer wat wonder wat my horoskoop vanjaar verkeerd gaan voorspel.
Ek kyk nou: Die periodedramareeks Gentleman Jack (2019-nou), seisoen 1 op Showmax.
My mening oor die reeks: Dié slim, romantiese, historiese drama deur die skepper-vervaardiger Sally Wainwright (die tienerdramareeks Happy Valley, 2014-nou) is gegrond op die geheime, gekodeerde dagboeke van die werklike nyweraar en grondeienaar van die 1800’s Anne Lister (Suranne Jones, Gemma Foster in die mediese dramareeks Doctor Foster, 2015-2017). Dit gee besonderhede oor haar besigheid, lewe en lesbiese verhoudings, veral die een met Ann Walker (Sophie Rundle, Ada Shelby in die periodedrama Peaky Blinders, 2013-nou), wat haar vrou in elke opsig buiten wetlik word.
My gunsteling-oomblik: Ek het op YouTube talle versamelings gevind van Anne wat gemeen is met haar suster net om snaaks te wees. En dan is daar daardie soen op die heuwel!
’n Rokhistorikus en kleremaakster
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days