Slukkie vir slukkie
Jan 08, 2021
3 minutes
Dr. Siya (Gantane Kusch) bevind hom in sy eie persoonlike hel. Sy gewete ry hom oor sy betrokkenheid by die dood van sy verkragter Denver (Marlon Swarts). Denver was in Desember 2020 een van sy pasiënte, en die enigste manier om die skuldgevoelens stil te maak, is om diep – baie diep – in die bottel te kyk.
Maar maak nie saak hoeveel drank hy gebruik nie, dit wis nie sy daad uit nie. En wanneer Siya se meisie,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days