Dr. Eienaardig
Jan 08, 2021
3 minutes
![tvplusafri210114_article_027_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8leancctds8ctjqm/images/fileFMQ6S6AE.jpg)
![tvplusafri210114_article_027_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8leancctds8ctjqm/images/file7W0BSU6Q.jpg)
Daar is drie nuwe gesigte in die gange van Binnelanders (2005-nou), maar dis die patoloog dr. Petrus Botha (Schalk Bezuidenhout, aanbieder van die satiriese reeks Die Ware Naarheid, 2018-nou) wat almal aan die gons het. “Hy is hiperintelligent, sosiaal ongemaklik en op die man af,” sê Schalk oor sy eerste sepie-karakter.
![tvplusafri210114_article_027_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/8leancctds8ctjqm/images/fileXK931GB6.jpg)
![tvplusafri210114_article_027_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/8leancctds8ctjqm/images/file51MUA7V6.jpg)
“Hy het nie tyd vir fieterjasies nie en sê ’n ding reguit, wat die Binnelandpersoneel verfrissend vind.” Die nuwe verpleegsters (Luandri Reynders, Bettie in 2020 in die reeks Spoorloos, (Maude Sandham, Snowflake in die animasiereeks Silly Seasons, 2015-nou) is opgepluk met die man met sy knopieshemde en (bolla), maar Petrus het net oë vir dr. Maya (Kara du Toit).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days